Listen

Description

Die Minuut is terug en die vraag is hoe gaan dit met die ekonomie? Die skokke waarvan ontleders praat begin nou in die data sigbaar word. Ekonomiese aktiwiteit verlangsaam, pryse styg en sentrale banke staan voor ʼn moeilike rentekoersbesluit.

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.