Die witmielieprys het vanaf Augustusmaand af skerp gestyg skerp en staan die afgelope week op R3578 per ton. Dit is amper terug waar dit aan die begin van die jaar was toe voorraad min was en ons nog gewag het vir die somer-oes om in te kom. Wat is aan die gang?