Die rand-dollar wisselkoers het gister verswak tot R18 vir ʼn dollar. As jy wonder, is dit ook beurtkrag se skuld, luister na vandag se Minuut.
Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.
* Foute en weglatings bly my eie.