Ek sê gereeld dat verbruikers is onder druk. ʼn Paar jaar van ʼn hoë inflasiekoers en hoë rentekoers het diskresionêre besteding tot op die been gesny. As verbruikers swaar kry, kry besighede ook swaar. Daarom is die verbetering in kleinhandel verkopesyfers in Juniemaand sulke goeie nuus.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.