Die inflasiekoers is onveranderd en die repokoers ongelukkig ook. Vandag wil ek gesels oor inflasie, rentekoerse en die wisselkoers.
Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.