Hierdie week word Aprilmaand se VPI inflasiedata bekend gemaak en die Reserwebank se Monetêre Beleidskomittee vergader om ʼn repokoers besluit te neem.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.