Listen

Description

Ons het verlede week afgesluit met ʼn storie oor stygende inflasie in die VSA en impak wat dit op ontluikende markte het. Hierdie week word Suid-Afrika se verbruikersprysinflasie-syfer vir Mei-maand bekend gemaak en ekonome verwag dat dit ook ʼn styging gaan toon.