Later vanoggend maak Statistieke Suid-Afrika Februarie maand se verbruikersprysinflasiesyfer bekend en more maak die Reserwebank se Monetêre Beleidskomittee hulle repokoers bekend. Eerder as om te voorspel, werk ekonome met scenario’s.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.