Listen

Description

Wanneer ek gesels oor die herstel van die ekonomie na die ergste van die pandemie en inperking, was dit gebasseer op syfers uit die vierde kwartaal van verlede jaar. Gister is van die eerste 2021 syfers bekend gemaak en dit is op en af.