Listen

Description

Die vakansie-Minuut is 'n heruitsending van 'n episode van verlede jaar.

As mens ʼn vakansie beplan en jy ry ver of vlieg is jy ook besig om besoedeling te veroorsaak. Kan jy daardie voetspoor regverdig? Meeste van ons dink nie daaroor nie, maar jy sal indien dit belas sou word.

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.