Inflasie is ʼn volgehoue styging in die algemene prysvlak, en ons weet dit is besig om te styg. ʼn deel daarvan is kostedrukinflasie wat veroorsaak is deur die oorlog in Oekraine en die stygings in die pryse van olie en voedselkommoditeite wat dit veroorsaak het. Statistieke Suid-Afrika het gister Aprilmaand se Produsenteprysinflasiesyfer bekend gemaak en dit wat 13,1%.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.