Listen

Description

Twee belangrike leidende aanwysers van die herstel van die ekonomie, kredietverlening en nuwe voertuigverkope, is hierdie week bekend gemaak, maar dit is nie so maklik om te interpreteer wat hulle aandui nie.