Hierdie week is die nuus oorheers deur aantygings van korrupsie met Covid-19 hulpfondse, die ekonomiese impak van die drankverbod, en die toerisme-sektor het die regering om hulp vra.
Tog was daar ook klein ligpunte in die ekonomie. Luister hier na nuus oor hoe dit gaan in vervaardiging, met motorverkope, met mineraal-uitvoer, en in die lanbou-sektor.