Listen

Description

Na ʼn jaar van ekonomiese inkrimping, geen vraag-trek of koste-druk nie, het die inflasiespook nou begin loop in ontwikkelde markte. Kan inflasie in Suid-Afrika dalk ook toeneem?