Ek hou nie eintlik daarvan om bangmaak episodes te maak nie. Dit is om te praat oor dinge wat baie sleg kan uitspeel, hoe wel die waarskynlikheid dat dit gebeur laag is nie. Maar deesdae weet mens nie en ek voel ek moet iets sĂȘ oor President Trump en die Fed.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.