Listen

Description

Ek het so tyd gelede verduidelik dat die belangrikste stap om Suid-Afrika se benaderde fiskale posisie te verbeter is om die staat se salarisrekening onder beheer te bring. Vroeg in die maand het vakbonde die regering voor die arbeidsappƩlhof gedaag omdat die verhogings van die laaste jaar van die bestaande 3-jaar salaris-ooreenkoms nie betaal is nie. Gister het die hof bevind dat daardie ooreenkoms onwettig was en die regering hoef nie die verhogings te betaal nie.