Listen

Description

Stadige ekonomiese groei is die grootste uitdaging wat Suid-Afrika in die gesig staar. Na die syfer van 0,1% groei in die eerste kwartaal die week bekend gemaak is het ekonome op hulle tande gekners en die son het weer op gekom, maar ek dink dit is belangrik om te verduidelik hoekom lae groei saak maak.

Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics