Listen

Description

Oral is mense besig om voorspellings te maak oor wat in die toekoms gaan gebeur, maar hoeveel daarvan is goedkoop praatjies? As jy oortuig is dat die Springbokke die Wallabies gaan klop kan jy geld daarop verwed, maar hoe gemaak met al die voorspellings oor rentekoerse en met hoeveel dit hierdie jaar nog gaan styg? In die VSA is daar nou ‘n mark vir dit, en dit staan bekend as Kalshi.com.

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.