Listen

Description

Hierdie is nie ʼn markteverslag nie, maar af en toe duik daar iets op in die markte waaroor ek moet praat. Die goudprys is op ʼn rekord hoogtepunt en niemand is mooi seker hoekom nie.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.