Listen

Description

Daar is op die oomblik baie dinge, soos tariefoorloƫ en uitvoerende bevele, wat onsekerheid skep. Die vraag wat mense my vra is natuurlik wat is die impak op ons ekonomie?