Die sakenuus is vol berigte oor verbruikers wat swaar kry. Voedselpryse bly hoog, brandstofpryse het onlangs weer gestyg en rentekoerse knyp. Hoe bekommerd moet ons wees?
Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil Bluestar finansiƫle adviesdiens en die NWU Sakeskool.
*Foute en weglatings bly my eie.
Nota:
Die Sakeskool bied hierdie Vrydag 'n aanlyn Pitso aan oor die Staatsrede. Die titel is Whence South Africa's political economy.
Die paneel van kundiges sluit in Dawie Roodt, Khaya Sithole, Oscar van Heerden, and John Simpson. Register here.