Listen

Description

Die afgelope week se ekonomiese aanwysers sĂȘ iets oor hoe dit met die ekonomie gegaan het einde April en vroeg in Mei. Dit wys die gevolge van verskillende gebeure in die ekonomie. Luister vir meer oor die ABSA PMI, Naamsa se voertuigverkope syfers en ook hoe dit met verbruikers gaan.

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.