Listen

Description

In gister se Minuut het ek aan die einde die stukkie goeie nuus gedeel dat dit lyk of die Tesourie ongeveer R100 miljard meer belasting-inkomste gaan inkry as wat gedink is. Dit verdien ʼn mooi verduideliking.