Die Minuut vat ʼn langnaweek en ek elke dag se nuus misloop, so ek het gedink om ander interessante ekonomie stories te deel vir ʼn episode of drie. Vandag gaan oor sogenaamde pienkbelasting.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.