Listen

Description

Hierdie week word daar ʼn klomp ekonomiese aanwysers vir die einde van April en begin van Mei-maand beend gemaak. Daar is data oor die handelsbalans, privaatsektor kredietverlening en Aankopebestuurdersindekse. Vandag is die groot een die eerste kwartaal se arbeidsmagopname data en die werkloosheidskoers.

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.