Vriend en vyand is gister verras deur mediaberigte oor ʼn uitgelekte ANC besprekingsdokument wat voorstel dat die privaatsektor meer betrokke moet raak by die finansiering van infrastruktuur en om dele van openbare ondernemings kan besit. Maar is dit 'n keerpunt?
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.