Listen

Description

Ekonome praat gereeld oor hoe dit met die ekonomie as geheel gaan, maar dit eintlik moeilik om uiteenlopende seine te verstaan en te sê waar staan ons in die sakesiklus. Ons weet dat inflasie is hoog en om te te bestry verhoog sentrale banke hulle uitleenkoerse. As verbruikers dan hulle besteding terugsny vind verkopers dit moeilik om prysverhogings deur te gee en stadig stabiliseer inflasie. Die gevaar is natuurlik dat hierdie proses tot ʼn resessie kan lei. Hierdie week was daar twee aanwysers wat hierdie dinamiek beskryf het: die rentekoerse op staatskuld en vooruitkontrakte op sagte kommoditeite.

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.