Listen

Description

Die vakansie-Minuut is 'n heruitsending van 'n episode van vroeer vanjaar.

In aanloop na die COP26 beraad oor klimaatsverandering is dit duidelik dat energie-opwekking met steenkool uit die mode is. Maar nuwe navorsing wys dat beeste heelwat meer kweekhuisgasse vrystel as wat vroeer gedink is en die mees effektiewe manier om jou koolstofvoetspoor te verklein is om eerder varkvleis te eet.

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU SakeSkool.