Ek het die afgelope week of wat die kans gekry om ʼn ekonomie praatjie te lewer by twee feeste en dit was interessant om te hoor wat mense vra. Die ekonomiese nuus het ʼn groot klomp mense bedruk, maar baie hou nog moed.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.