Listen

Description

President Trump het gister aangekondig dat ʼn 30% tarief gehef gaan word op Suid-Afrikaanse uitvoer na die VSA vanaf 1 Augustus. Dit is ʼn terugslag vir ons ekonomie.

Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.