Listen

Description

Met die dat ons hoop is dat verbruikers ekonomiese groei moet dryf is hierdie week se April kleinhandelsyfers en die Buro se tweede kwartaal kleinhandel opname belangrik en kommerwekkend.

Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.