Saam met verlede week se repokoersbesluit het die Reserwebank hulle groeivooruitskatting vir 2023 afwaarts aangepas. Hulle verwag dat die ekonomie hierdie jaar met net 0,3% gaan groei. As dit dalk pessimisties klink moet mens dink vir watter drywers van groei jy duim vashou.
* Die NWU Sakeskool ondersteun Die Ekonomie Minuut potgooi.