Listen

Description

Ons almal weet dat voedselkommoditeitspryse is hoog, maar hoe lyk die vooruitsigte in die landbou-sektor? Lag boere al die pad bank toe?

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.