Listen

Description

Statistieke Suid-Afrika het gister die verbruikerprysinflasiekoers vir Februarie bekend gemaak. Dit was 2,9%, die laagste in nege maande en onder die Reserwebank se inflasiemikpunt. Dit sê ʼn paar belangrike dinge.