Op 27 April vier ons Vrydheidsdag en die geboorte van demokrasie in 1994. Vandag is dit net mooi 27 jaar later. Dit is ʼn lang tyd. Nelson Mandela was 27 jaar lank in die tronk, maar vir die ekonomie is die sogenaamde long walk to freedom nog ver van klaar.
(Kry die boek hier: http://ourlongwalk.org/)