Listen

Description

Fase 2 van Operasie Vulindlela het verlede week afgeskop maar daar is bekommernis oor die taak wat hulle opgelê is.

Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.