Listen

Description

Almal wil ʼn huisie by die see hê, almal hoop dat Covid is verby. Of jy lankal oor die inperking is, of die woorde nuwe normaal in aanhalingstekens gebruik, dit is seker dat die pandemie en inperking die lewe en die ekonomie geraak het. David Lerche van Sanlam het die afgelope week ʼn paar interessante sienings gedeel oor wat hulle dink die neigings is.