Met fase-6 beurtkrag en 95-oktaan petrol op R26,74 per liter wonder baie mense, waar gaan die slegte nuus einde kry? Ekonome maak vooruitskattings oor sulke dinge en die afgelope week het PWC se makro-scenarios verslag vir ons bietjie insig gee in hoe die voorspellings gemaak word.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.