Listen

Description

Met die Begrotingsrede vandeesweek in die nuus het die aankondiging van 2023 se minimumloon amper onbespreek verby gegaan. Dit het egter ingrypende gevolge vir werkers en werkgewers en ek wil graag meer hieroor sê. 
Die Landbou-ekonomie Minuut, wordondersteun deur RAiN geoktrooieerde rekenmeesters. Boer jy die lande, hulle boer die res.
Foute en weglatings bly my eie.