Listen

Description

So gepraat oor beleidshervorming is die een groot kwessie waaroor daar binnekort ʼn besluit geneem moet word die R350 Covid toelaag. Die regering het tot dus ver volgehou dat dit tydelik is, maar dit wel verleng tot April 2023. Daar is groot verwagtinge oor een of ander ʼn aankondiging in volgende maand se mini-begroting.

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.