Listen

Description

Een van die inkrimpings wat uitgestaan het in gister se tweede kwartaal BBP syfers is die 7,7% inkrimping in die landbou-sektor. Wandile Sihlobo het gister in die BusinessDay ʼn goeie verduidelik gegee van wat gebeur het en hoe vooruitsigte vir die res van die jaar lyk.

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.