Die Amerikaanse inflasiekoers en werkloosheidskoers gaan hierdie jaar ʼn belangrike invloed hê op die Suid-Afrikaanse ekonomie, en die aanvanklike nuus klink nie goed nie.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.