Ekonome is dit eens dat die afgelope week se onrus ʼn impak op ekonomiese groei gaan hê, maar dit gaan tyd neem voordat die data dit wys. Die syfers wat wel verlede week bekend gemaak is Meimaand se produksiedata vir vervaardiging en mynbou, en ook kleinhandel en groothandel verkope.