Listen

Description

Statistieke Suid-Afrika het gister die eerste kwartaal se werkloosheidsyfer bekend gemaak. Volgens die eng definisie het die werkloosheidskoers toegeneem van 33,7% tot 33,9%. Dit sĂȘ iets oor die impak van beurtkrag op die ekonomie, maar dalk nog meer oor die nadraai van die Covid pandemie.

Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.