Listen

Description

NOTE: This interview is exclusively available in Afrikaans

Op Cuppa Caxton kom maak die 1925Band 'n draai op die program.

Die Gericke-broers Reno, David-Lee en Jeffrey gesels oor hul oorsprong en die tipe klank wat sou ontwikkel weens hul spanwerk.

Hul wei ook uit oor hul virtuele konsert en die verlange na die verhoog.

Cuppa Caxton airs 09:00 - 12:00 (GMT+2) on Caxton Radio XM

Visit www.shopbeat.co.za/caxton/caxton.html

Caxton Radio - More Local More Often