Listen

Description

NOTE: This interview is exclusively available in Afrikaans

Die 1925Band (Reno, David-Lee en Jeffrey Gericke) keer terug na Cuppa Caxton toe vir nog 'n kuier.

Die manne gaan binnekort op toer en wei die hulle ook uit oor nuwe musiek wat nog op die horison le.

Ons deel ook graag oor ons liefde vir 80's - musiek!!!!!!!

Cuppa Caxton airs 09:00 - 12:00 (GMT+2) on Caxton Radio XM

Visit www.shopbeat.co.za/caxton/caxton.html

Caxton Radio - More Local More Often