Listen

Description

Lekker lag en saam gesels, die man wat alom bekend is in Limpopo distrik as 'Marius die slange vanger'. Almal in die area ken hom en dis eintlik moeilik om hom te vergeet, met sy indrukwekkende baard en growwe postuur, maar n man met n goeie en sagte hart en wel bekend in sy gemeenskap.

Indien reptiele jou nuuskierig maak, luister gerus hier!! Beloof dat jul iets hieruit kan leer.