In die hartjie van die bosveld is hierdie stem gebore, n stem wat mens hoendervleis gee.
Agter die stem staan n man wat trots boer is in murg en been. Was n voorreg om met hom te gesels.