Listen

Description

Ek gesels vanaand  met Johan van der Merwe oor geskiedenis, die chaos by die vuurwapenregister, die minimum loon, wysigings aan die rampbestuurswetgewing en verset wat vrugte af werp.