Julle stuur vir my vrae in my DMs en ek antwoord dit.
Hier is die week se vrae:
*Wat dink jy van SA?
*Jyt gepraat in jou vorige video van hoe jy nie in sak en as verval nadat jy deur n moeilike tyd gegaan het nie, maar hoe maak jy as jy in n besigheid is maar jy maak dit nie? Die kommer vreet n mens op.
*Om 2 werke te he, van oggend tot aand, net om by jou drome uit te kom, maar terselfdetyd net 1 dag te he vir jouself. Dink jy dit is verkeerd om n mens self so te pressure vir rykdom, drome en sukses.
*Hoekom is vroumense so moeilik?